Annual Lady’s Tea – 28 September 2019

Annual Lady’s Tea – 28 September 2019

Ons jaarlikse Damestee vind op 28 September plaas in die asemrowende tuin by Whispering Tree Tops in Clubview.  Die tema is Alice in Wonderland, en ons het bekende mense gekry om die gaste te kom vermaak.


Sponsored by Monitor Net

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *